Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika" by Jacandel # Book PDF Kindle ePub Free

Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika
  • Author : Jacandel
  • Release Date : January 07, 2018
  • Genre: Biographies & Memoirs,Books,Travel & Adventure,Africa,
  • Pages : * pages
  • Size : 8045 KB

Description

Hierdie is letterlik n nege maande reis van digby 40 000 kilometer van regtige regsdraaie op die regte oomblikke deur Suider Afrika.

Dis n allegaartjie van stories, gebeurtenisse, herinnerings en ervarings met sy getroue Colt 2.8 Tdi 4x4 op grondpaaie, modderpaaie, teerpaaie en eindig met n 1400 kilometer ompad linksdraai.

In die tyd het hy verlief geraak op die Kaokoveld en in sy eie woorde sΓͺ hy, “ Dis die plek wat God eerste geskape het en die bietjie wat oor was het hy aan die res van die wΓͺreld uitgedeel.” Groot woorde gewis.

Elke storie in die boek is van sy eie ervaringe op die oop pad en die sienings daarin is sy eie. Dit is sy reis. Geniet dit saam met hom, want dit was great gewees.


Download Books "Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika" PDF ePub Kindle


Post a Comment for "[DOWNLOAD] "Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika" by Jacandel # Book PDF Kindle ePub Free"